Wednesday, October 17, 2007

Kamp by Noordhoek

Ons het die naweek saam met die Badenhorst'e gaan kamp by Noordhoek (naby Chapman's Peak)




Stiaan, Charl-Pierre, Elisna en Ronaldo op Vishoek se strand.

Sunday, October 14, 2007

Durbanville


Dit is ons nuwe huis in Durbanville.

Saturday, October 13, 2007

Klein-Brak








Klein Brakrivier

Kuier op Klein-Brak

Ons gaan kuier oor die September langnaweek by oom Gerhardt en Estelle de Wet op Klein-Brak.