Monday, September 3, 2007

Blommekyk in Namakwaland















11-13 Augustus: Ons gaan saam met die Neumann's na Namakwland om blomme te kyk. Ons slaap die eerste aand oor in die Bloemendal gastehuis in Clanwilliam en die volgende dag gaan ons na Wupperdal en die Bidouvallei. Die aand slaap ons in Vanrhynsdorp en die volgende dag sien ons pragtige blomme tussen Bitterfontein en Garies en weer tussen Kotzesrus en Lutzville. Ons sluit die naweek af met 'n besoek aan Lambertsbaai se strand.









No comments: